Die Boere-Markie

BESPREEK. BETAAL. JOU KIND S’N WAG!

🌭 KOS GEREED!Minder wagtyd. Meer Markdag.
★ BESPREEK DIE GUNSTELINGE!Beperkte voorraad op die dag.
🏠 HUISPAKKIES — SLEGS VOORAF!Nie op Markdag beskikbaar nie.
BESTEL VOOR 1 SEPTEMBER!

Markdag: 4 September 2026

Kom ons begin!

Jou kontakbesonderhede

Ons gebruik dit om jou betaling en bestelling per WhatsApp te bevestig.

Net vir voorafbestellings

🏠 Huispakkies

Vat Die Boere-Markie saam huis toe.

Die boerewors of cheese griller is reeds gaar. Die vleis en broodrolletjie word apart verpak om dit vars te hou. Geen sous ingesluit nie.

Jou totaal R0
Amper klaar!

Jou bestelling

TOTAALR0