Die Boere-Markie
BESPREEK. BETAAL. JOU KIND S’N WAG!
🌭 KOS GEREED!Minder wagtyd. Meer Markdag.
★ BESPREEK DIE GUNSTELINGE!Beperkte voorraad op die dag.
🏠 HUISPAKKIES — SLEGS VOORAF!Nie op Markdag beskikbaar nie.
BESTEL VOOR 1 SEPTEMBER!
Markdag: 4 September 2026
Net vir voorafbestellings
🏠 Huispakkies
Vat Die Boere-Markie saam huis toe.
Die boerewors of cheese griller is reeds gaar. Die vleis en broodrolletjie word apart verpak om dit vars te hou. Geen sous ingesluit nie.
Jou totaal R0
Amper klaar!
Jou bestelling
TOTAALR0
Bestelling ontvang!
Ons het jou bestelling ontvang!
Jou bestelling is nog nie bevestig nie.
Betaal asseblief so gou moontlik. Voorraad word toegeken volgens die volgorde waarin betalings reflekteer.
Totaal om te betaal
R0
EFT-besonderhede
Bank: FNB
Rekeningnaam: [word ingevul]
Rekeningnommer: [word ingevul]
Takkode: [word ingevul]
Jou betalingsverwysing
Gebruik presies hierdie verwysing vir jou EFT.
📱 Neem gerus ’n skermskoot van hierdie betalingsbesonderhede.
Sodra jou betaling reflekteer, bevestig ons jou bestelling per WhatsApp met die afhaalbesonderhede vir jou kind(ers).
Sien my bestelling